Politieke Limerieke
ou generaal konstand viljoen weet glad nie meer wat om te doen want al die gepraat het hom niks gebaat: en sy Volkstaat kan hy koebaai soen! die leliewit klomp in orania met hulle paranoia en hulle mania probeer vreeslik hard om te leef sonder swart al woon hulle hier in azania
0 Comments:
Post a Comment
<< Home